Vir jou toestelle en items • Bekyk jou foon, tablet, oorfone en ander bykomstighede op ’n kaart – selfs wanneer hulle vanlyn is. • Speel ’n klank om jou verlore toestel op te spoor indien dit in die omtrek is. • As jy ’n toestel verloor het, kan jy dit oor ’n afstand beveilig of uitvee. Jy kan ook ’n gepasmaakte boodskap byvoeg om op die sluitskerm te vertoon ingeval iemand jou toestel vind. • Alle liggingdata in die Vindpunt-netwerk is geënkripteer. Selfs Google kan nie eers hierdie liggingdata sien nie.
Vir liggingdeling • Deel jou regstreekse ligging om ’n ontmoeting met ’n vriend te koördineer of om by jou gesin seker te maak dat hulle veilig tuisgekom het.
Opgedateer op
02 Jun. 2025
Nutsdinge
Dataveiligheid
arrow_forward
Veiligheid begin wanneer jy verstaan hoe ontwikkelaars jou data insamel en deel. Praktyke vir dataprivaatheid en -sekuriteit kan verskil op grond van jou gebruik, streek en ouderdom. Die ontwikkelaar het hierdie inligting verskaf en kan dit mettertyd opdateer.
NAMA:JUMAIN BERADA DI indonesia Provinsi Sulawesi Tenggara Kota Kendari:
9 mense meen hierdie resensie is nuttig
Wat's nuut
Benewens die vind van verlore toestelle en items, kan jy nou in aanraking bly met die mense vir wie jy omgee. Jy kan jou regstreekse ligging deel om ’n ontmoeting met ’n vriend te koördineer of seker maak dat ’n gesinslid veilig by die huis gekom het – als in een app.